Supercool CD

R100.00

SKU: Supercool - CD Categories: ,

Description

5 GRATIS BACKTRACKS ingesluit op hierdie CD!!

Die Supercool-album bestaan uit veertien toonkrul-lekker snitte wat behoorlik van energie ontplof.   BONUS!!   Amper al die lirieke kom uit Nedine se pen en is suiwer lig-jou-uit-die-stoel liedjies. Dit is immers onmoontlik om jou voete op die grond te hou terwyl jy na die sterre reik! Die CD-omslag gee sommer van meet af ‘n goeie idee van wat jy te wagte kan wees – helder en prettig en met ‘n duidelike boodskap: Kom dans en sing saam!

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Supercool CD”

Your email address will not be published. Required fields are marked *