Supercool vir Jesus – DVD

R120.00

SKU: Supercool vir Jesus DVD Categories: ,

Description

Nedine Blom se hart loop oor met liefde vir kinders. Supercool vir Jesus het binne 6 maande goue status bereik en is dit geen verrassing nie. Dit skop, dit hop en dit se JA!! vir Jesus!! Supercool vir Jesus is ‘n Afrikaanse kinderlof en aanbiddings DVD wat kinders regoor Suid -Afrika se harte gesteel het. Dit leer hulle van Jesus se liefde vir hulle, om die Wapenrusting elke dag aan te trek soos Efesiers 6 ons leer en ook dat hulle moet vashou aan Jesus in alle omstandighede. Die trefferliedjies op die DVD is deur Nedine self gekomponeer en sluit in “BUBBLEGUM”, “SUPERCOOL VIR JESUS”, “POPCORN”, ” EK SE JA!” en “Wie”. Sy het ook bekende lof en aanbiddingsliedere ingesluit op hierdie DVD soos die Hillsong treffer ” ONE WAY JESUS”, “AWESOME GOD”, “WAPENRUSTING” en “ONS KONING KOM”. ( Koop gerus ook die CD en luister “Wapenrusting” terwyl jy jou kind leer om haar wapenrusting aan te trek terwyl jul oppad is skool toe in die oggende)

Supercool vir Jesus word ook daagliks in skole, kerke en selgroepe gebruik vir Kinder Lof en Aanbidding.

Kliek hier vir voorsmakie van DVD: Supercool vir Jesus

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Supercool vir Jesus – DVD”

Your email address will not be published. Required fields are marked *