Supercool Kinderfees Dubbel DVD stel

R150.00

 

 

Category:

Description

Dubbel disc DVD stel met 23 liedjies op!!!

“Supercool Kinderfees Live” Dubbel DVD stel is die nuutste vrystelling deur die kreatiewe brein agter die suksesvolle “Supercool” handelsmerk.

“Supercool Kinderfees Live” is die eerste musikale kinderskouspel van sy soort en spruit voort uit ‘n langtermyn droom van Nedine Blom om kinders toenemend deel te maak van haar produksies. Sy deel die verhoog met nagenoeg 120 kindersterre op hierdie dvd wat insluit kindersangers, dansers en selfs ‘n kinderviolis. “Supercool Kinderfees Live” betower weereens die harte van oud en jonk. DVD stel bestaan uit TWEE DVD’s met 23 liedjies * Die VIBRANT SCHOOL OF DANCE deel die verhoog met Nedine op hierdie dvd en verleen spesiale glans aan die produksie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Supercool Kinderfees Dubbel DVD stel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *