Supercool DVD

R120.00

SKU: Supercool - DVD Categories: ,

Description

Liedjies sluit in.. “Olke Bolke” ” iPod”,“Pannekoek” , “Die Volstruisdans” “Afrikaanse medley” (met Blinkvosperd en Stoksiel alleen) en “Akkedisse Likkewane ”

Op die DVD is daar twaalf KARAOKE musiekvideo’s van die gewilde liedjies op die album. Die gehalte van die video’s getuig van die moeite wat gedoen is om ‘n top-produk te vervaardig en dis duidelik dat dit nie sommer aanmekaar geflans is nie. Dis propvol heerlike verrassings en sal almal, oud of jonk, op hul voete hê. Daar is ook agt spesiale karaoke-snitte wat ‘n hele nuwe generasie supersterre aan die sing sal kry – borsel-mikrofoon of nie!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Supercool DVD”

Your email address will not be published. Required fields are marked *