Supercool vir Jesus 2 DVD

R120.00

SKU: Supercool vir Jesus 2 - DVD Categories: ,

Description

Luister

1. A Okey.mp3     
2. Bang.mp3     
3. How Great Is Our God Medley.mp3     
4. Big House.mp3     
5. Borrel.mp3     
6. We Shine.mp3     
7. Liefde Verniet.mp3     
8. Jesus Loves Me.mp3     
9. The Butterfly Song.mp3     
10. Niks.mp3     
11. God Of The City.mp3     
12. Beloftes.mp3     
13. Tell The World That Jesus Loves You.mp3     
14. Stand Up And Shout It.mp3     
15. A Okey Dubstep Mix.mp3     

Supercool vir Jesus 2 is die opvolg van die uiters suksesvolle “Supercool vir Jesus”.  Treffers  op hierdie KARAOKE DVD sluit onderandere  in  die liedjie “Borrrel” wat kinders leer dat die opgewondenheid in hul harte wat hul moet voel borrel, die Heilige Gees is.   Die Monster liedjie getiteld “Bang”  leer hulle weer hoe om met monsters af te reken wanneer hul bang is in die aande.  “Big Big House” is ‘n groot gunsteling met  Blom wat hul bewegings leer op die liedjie.  Nog ‘n groot treffer op die DVD is die Lof en Aanbiddings Medley “How great is our God medley” asook  Eurovision treffer “Liefde verniet”  “A Okey” vertel kinders dat hul gebore is vir ‘n spesifieke rede en maak Izak Davel en Nadia Beukes ‘n draai op hierdie treffende DVD.   Oudergewoonte het Blom ‘n hele paar bekende Lof en Aanbiddingsliedjies ingesluit op Supercool vir Jesus 2 wat insluit “God of this city”, “Big House”, Chris Tomlin’s “How great is our God”, Psalty’s “The Butterfly song” Retief Burger se weergawe van“Halleluja in my hart”.

Nedine Blom se Supercool vir Jesus DVD’s word daagliks by kerke, skole,kleuterskole en selgroep byeenkomste regoor Suid-Afrika gebruik vir Lof en Aanbiddingsessies.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Supercool vir Jesus 2 DVD”

Your email address will not be published. Required fields are marked *